Classifieds Category : Vakante betrekking benodig

September 7th, 2020

WERKSWINKEL BESTUURDER BETREKKING BENODIG

My naam is Wynand Joubert. Ek woon en werk tans as werkswinkel bestuurder vir Piekenierskloof Vrugte in Citrusdal

Ek is n gekwalifiseerde Diesel Mechanic en ook werkswinkel bestuurder, ek is sterk betrokke in die boerdery en selfs by ons pakhuis. 

Ek stel belang om na Villiersdorp Grabouw area te verhuis my familie en liefde is daar gevestig….

Read more