2025 Matrikulant wat volgende jaar sy landbou studies gaan begin op Elsenburg is opsoek na tydelike werk op 'n plaas tot einde 2026. Hy is bereid om enige werk te doen om boerdery ondervinding te verkry.
Classifieds