Bogenoemde pos raak einde Junie 2026 vakant.
Die persoon sal veratwoordelik wees vir die volgende hoof take:
- Lone op SAGE VIP Premier
- Oudits vir uitvoer van vrugte bv. Globalgap, Siza ens.
- Ontvangs en skakelbord
- Algemene administratiewe werk bv.aankope van rantsoene, klerasie ens.
Kennis van TMS klokstelsel, Excel, Word en Microsoft Outlook sal in die aansoeker se guns tel.
Stuur u CV (slegs 3 bladsye) per e-pos na admin@dievallei.co.za om ons te bereik teen 31 Mei 2026. Aansoekers wat voldoen aan die vereistes, sal gekontak word.
