Classifieds Category : Vacancies Needed

November 14th, 2019

DAME BENODIG ADMINISTRATIEWE BETREKKING IN GRABOUW OMGEWING

Categories:

Dame benodig ‘n Admin / Menslike Hulpbronne / Kwaliteitbeheer of Bemarking betrekking in Grabouw omgewing, omliggende plase of omliggende Maatskappye.

Onmiddellik beskikbaar. 

Dame beskryf haarself as gemotiveerd, ’n harde werker,  kreatief, verantwoordelik, neem inisiatief en hou daarvan om met mense te werk….

Read more