Home » Archive for "Festivals"
Loading Events

Upcoming Events › Festivals

Events Search and Views Navigation

Event Views Navigation

March 2020

GAWS – 80’s FLASHBACK SHOW – 7 MARCH 2020

March 7
Elgin Railway Market
Find out more »

SAGTEVRUGTEFYNPROE – 13 MAART 2020

March 13 @ 12:00 pm - 3:30 pm
Die Khaya

KOOP NOU 'n KAARTJIE! Ons begin die geleentheid met kraakvars sider van Loxtonia uit die Ceres Vallei. Tru-Cape kenners, Buks Nel en Henk Griessel, vertel ons meer oor die geskiedenis van sagtevrugte in Suid-Afrika en die wetenskap van vrugteboerdery. Daarna proe ons appels en pere verskaf deur Tru-Cape. Petru du Plessis, boer en innoverende kultivar ekspert, bring ook liplekker pruime om te geniet. LEES MEER HIER! Hierdie geleentheid is 'n MOET in jou dagboek. Sien jou daar! Vir enige navrae kontak…

Find out more »
+ Export Events