skip to Main Content

BIG PACK STROOIBALE TE KOOP

Ek het big pack strooibale wat nie vir voer gebruik kan word nie. Ek lewer die strooi aan vrugte boere om op, veral die jong boorde, se bankies te pak. Dit help met onkruid beheer, opbou van organiese materiaal in grond en vogbewaring.

Die gewig van die bale (droog) is tussen 330-360kg,  52 bale op n vol vrag.

Ek kan aflewer in Grabouw – Vyeboom area vir R350.00/baal of u kan self kom laai in Riviersonderend area vir R290.00/baal.

Kontak Waldo by 082 967 0772 of waldo@twentyfour.co.za

Back To Top