Familie van 4 is opsoek na verblyf.
Enige plaas huise wat te huur is in omliggende area van Grabouw. Gee nie om om te werk aan die perseel. Kan 2/3 slaap kamer wees.
As enige iemand weet van plase wat bereid sal wees om uit te verhuur. Kontak Tjaarlene asb op 060 967 2544.
