Skip to content

Vakante betrekking aangebied: Plaasbestuurder – Villiersdorp

  • Glaudi Skog

'n Geleentheid as Plaasbestuurder het ontstaan op 'n plaas in Villiersdorp omgewing. Die energieke, hardwerkende persoon met 'n passie vir boerdery  sal 'n eenheid ten volle moet bestuur.

Aansoeke behoort aan die volgende vereistes te voldoen:

  • Matriek met 'n Agri-kwalifikasie en of ten minste 10jr +vrugte verbouings ondervinding;
  • Goeie menseverhoudinge en kommunikasie vermoëns;
  • Basiese rekenaarvaardighede (Excel);
  • Handhawing van gehaltebestuurstelsels (Globalgap,Siza);
  • Tegniese agtergrond relevant tot Kernvrugte verbouing.

Pligte sal behels die bestuur van alle produksieaktiwiteite eie aan so 'n pos.

Die ideale kandidaat (30-45 jarige ouderdom).

Sal oor die vermoë moet beskik om 'n hele eenheid selfstandig te bestuur met ondergeskiktes.

Stuur n verkorte CV en navrae na adminvl@twk.co.za

Sluitingsdatum: 31 Augustus 2026

Indien u teen 05 September 2026 nog nie terugvoering ontvang het nie, was u onsuksesvol vir die spesifieke pos.

Back To Top