Op soek na ’n huurhuis in Vyeboom waar ń getroude paartjie oor die langtermyn kan woon. Enige tyd vanaf November 2026 af.
Dit moet troeteldiervriendelik wees en daarom asseblief ń omheinde erf hê. Ons is betroubare en verantwoordelike huurders met goeie gewoontes. Ons behandel ’n huurhuis met respek en sorg daarvoor asof dit ons eie is. Verwysings van vorige verhuurders is beskikbaar.
Indien jy ’n huis beskikbaar het, of weet van iemand wat ’n betroubare langtermynhuurder soek, sal ons dit baie waardeer dat jy ons kontak by 072 024 3721 (Arina) of 083 295 4287 (Jan-Hendrik).
