Skip to content

Vacancy offered: Bookkeeper / Office Administrator

BOOKKEEPER OFFICE ADMINISTRATOR BIOSHROOM

Vakante betrekkings aangebied: Spuitoperateur (x2)

SPUIT OPERATEURS DENNEGEUR

RSC Industrial Supplies Cape

Lorraine Reseller Cape

Vakante betrekking aangebied: Lone Klerk & Ontvangsdame – Vyeboom

Bogenoemde pos raak einde Junie 2026 vakant.

Die persoon sal veratwoordelik wees vir die volgende hoof take:

  • Lone op SAGE VIP Premier
  • Oudits vir uitvoer van vrugte bv. Globalgap, Siza ens.
  • Ontvangs en skakelbord
  • Algemene administratiewe werk bv.aankope van rantsoene, klerasie ens.

Kennis van TMS klokstelsel, Excel, Word en Microsoft Outlook sal in die aansoeker se guns tel.

Stuur u CV (slegs 3 bladsye) per e-pos na admin@dievallei.co.za om ons te bereik teen 31 Mei 2026. Aansoekers wat voldoen aan die vereistes, sal gekontak word.

Vakante betrekking aangebied: Pakstoor Administrateur – Tydelik / Vacancy offered: Packhouse Administrator – Temporary

MONTRU LOGO

Ons is op soek na ’n georganiseerde en betroubare Pakstoor Administrateur om by ons span aan te sluit in Vyeboom.

Verantwoordelikhede sluit in:

• Algemene administrasie in die pakstoor
• Data vaslegging en dokumentbeheer
• Ondersteuning met daaglikse pakstoor aktiwiteite
• Adhoc pligte soos benodig

Vereistes:

• Goeie administratiewe en rekenaarvaardighede
• Vermoë om onder druk te werk
• Goeie kommunikasie en spanwerk
• Ervaring in ’n pakstoor omgewing sal in u guns tel
• Xhosa sprekend kan in u guns tel

Eie vervoer/ geleentheid werk toe sal ideaal wees.

Stuur CV na: monique@moresontrust.co.za 📧
Navrae: 028 841 4210 ☎️

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

**************************************************************************

We are looking for an organised and reliable Packhouse Administrator to join our team in Vyeboom.

Responsibilities include:

• General administration in the packhouse
• Data capturing and document control
• Assisting with daily packhouse activities
• Ad hoc duties as required

Requirements:

• Good administrative and computer skills
• Ability to work under pressure
• Good communication and teamwork
• Experience in a packhouse environment will be advantageous
• Xhosa-speaking may count in your favor

Own transport/ opportunity to work would be ideal.

Send CV to: monique@moresontrust.co.za 📧
Enquiries: 028 841 4210 ☎️
Starting date: As soon as possible

Back To Top