Skip to content

Hopkins Coetzee opleiding: HR Power Hour

HR POWER HOUR HOPKINS COETZEE

Huurhuis benodig – Vyeboom

Op soek na ’n huurhuis in Vyeboom waar ń getroude paartjie oor die langtermyn kan woon. Enige tyd vanaf November 2026 af.

Dit moet troeteldiervriendelik wees en daarom asseblief ń omheinde erf hê. Ons is betroubare en verantwoordelike huurders met goeie gewoontes.  Ons behandel ’n huurhuis met respek en sorg daarvoor asof dit ons eie is.  Verwysings van vorige verhuurders is beskikbaar.

Indien jy ’n huis beskikbaar het, of weet van iemand wat ’n betroubare langtermynhuurder soek, sal ons dit baie waardeer dat jy ons kontak by 072 024 3721 (Arina) of 083 295 4287 (Jan-Hendrik).

Mercedes Benz 15:280 vragmotor te koop

MERCEDES BENZ TEXEL FARM

Mercedes Benz 15:280

132 000 km

Volledige diensgeskiedenis.

R 430 000 ex vat

Skakel Pieter 0827854625

Back To Top